FAQ
Wat mag op julle Facebook Groep geadverteer word?
Jy mag enige iets adverteer wat trouverwant is, solank dit tweedehands is. Ons laat ook toe dat lede trouverwante produk adverteer wat byvoorbeeld nog nooit gebruik is nie (want hy was byvoorbeeld nie die regte size, kleur ens. nie). Sommige ander kledingstukke en skoene wat nie trouverwant is nie, word ook toegelaat. In enige onsekerheid, kontak ons gerus.
Ek wil graag my troubesigheid se dienste / produkte op Tweedehandse Bruidjie adverteer.
Ek wil graag anoniem op die groep plaas. Hoe doen ek dit?
By die tuisblad van die groep, links onder van “Create a public post” is die opsie “Anonymous Post”. Die plasing op die groep sal kompleet anoniem wees en geplaas word onder die naam “Group Member”. Let wel: Hierdie opsie is ongelukkig nie beskikking tot “Pages” op die groep nie.
Waar is julle Bruidswinkel geleë?
Ons winkel se adres is:
14B Willowbrook Office Park
Van Hoof Street
Ruimsig
Roodepoort
Gauteng
Wat is julle besigheidsure vir rokpassings?
Hoe weet ek watter rokke is beskikbaar by julle Bruidswinkel vir passings?
Nie al die rokke op ons webtuiste is beskikbaar in ons winkel nie, loer gerus HIER na wat ons in voorraad het vir passings.