Tweedehandse Bruidjie

loader-image
R6,200.00
R13,000.00
R3,000.00
R9,000.00
R9,500.00
R10,000.00
R15,000.00
R12,000.00
R15,000.00

Ons bruide sê

Facebook
Madie Glutz profile picture
Madie Glutz
19 March 2024
FacebookrecommendsTrustindex verifies that the original source of the review is Facebook.
Was die lekkerste ervaring om saam Tweedehandse bruidjie te werk. Hulle is verskriklik hulpvaardig en het my heeltyd op hoogte gehou van wat aangaan. Die diens was ook baie vinning en my rok is binne 2 maande verkoop en geldjie is die volgende dag oor betaal. So lekker om dit in iemand anders se hande te los. Wonderlike ervaring ❤️
Facebook
Sonica Kruger profile picture
Sonica Kruger
6 March 2024
FacebookrecommendsTrustindex verifies that the original source of the review is Facebook.
Tweedehandse bruidjie is rerig sooooooo die beste. Ek het 6 dae terug my rok begin adverteer en hy is vandag verkoop. Ek het gedink ek gaan maande wag. Baie dankie vir julle hulp en dienste wat julle verskaf vir ou bruide soos ek wat hulle trourok wil verkoop. Ek sal 100% julle aanbeveel vir ander ou bruidjies xxx
Facebook
Syzygy Photography profile picture
Syzygy Photography
17 February 2024
FacebookrecommendsTrustindex verifies that the original source of the review is Facebook.
Tweedehandse Bruidjie is wonderlik! Ons span geniet dit altyd om saam hulle enige trou Expo's te doen! So Vriendelike span en amazing items😍
Facebook
Chane Vorster profile picture
Chane Vorster
13 January 2024
FacebookrecommendsTrustindex verifies that the original source of the review is Facebook.
Tweedehandse Bruidjie is die plek om jou rok te adverteer. Ek het my rok in 3 maande verkoop en net versoeke van die website afgekry al het ek dit orals anders ook advertiser. Hulle is betroubaar en help graag
Facebook
Lee Serfontein profile picture
Lee Serfontein
10 October 2023
FacebookrecommendsTrustindex verifies that the original source of the review is Facebook.
Sold my dress in under a week! The process was so easy! So happy my dress can be worn again and make someone else feel beautiful on their special day!! Thanks for the amazing service!
Facebook
Melishe Peach profile picture
Melishe Peach
13 September 2023
FacebookrecommendsTrustindex verifies that the original source of the review is Facebook.
Al die pad van Jeffreys Bay en al wat ek kan sê…Wat n awesome experience! Beautiful plek, ekt regtig soos n prinses gevoel deur die hele ervaring. Die mooiste rokke, die vriendelikste dame! Die diens was besonders, daar was n oulike bordjie om die fitting nog meer spesiaal te maak, en ons was selfs n glasie Sap aan gebied ( wat wonderlik is na mens op en af ry vir die perfekte rok ). Die rok keuses is net, WOW!! Ek en my Ma het dit so geniet by jou❤️ Dankie Nikita vir die BESTE dress-hunt experience! Ek sien SO uit om my bruidjie rok te ontvang😩😍 Dankie dat jy n deel van my trou-relings se droom kon waar maak. Ek is nie vir een oomblik spyt oor my keuse nie!
Facebook
Annastatia Hauptfleisch profile picture
Annastatia Hauptfleisch
10 September 2023
FacebookrecommendsTrustindex verifies that the original source of the review is Facebook.
Effortless sale of my dress with friendly staff. Would definitely recommend them to all brides trying to give their wedding dress a second chance to make someone’s day special.
Facebook
Simoné van der Merwe profile picture
Simoné van der Merwe
24 August 2023
FacebookrecommendsTrustindex verifies that the original source of the review is Facebook.
My dress sold within 2 months of having it in the Tweedehandse Bruidjie shop!! I would REALLY recommend that any bride (buying or selling) start with them. Their service is great and they're super accommodating and friendly!! LOVE!!
Facebook
Yolandé Champion Pretorius profile picture
Yolandé Champion Pretorius
28 July 2023
FacebookrecommendsTrustindex verifies that the original source of the review is Facebook.
Ek kan Tweedehandse Bruidjie verseker aanbeveel. Baie dankie vir professionele & vriendelike diens!! 💛
Facebook
Anesca Liebenberg profile picture
Anesca Liebenberg
27 July 2023
FacebookrecommendsTrustindex verifies that the original source of the review is Facebook.
Om Tweedehandse bruidjie te vetrou om my trourok vir my te verkoop en 'n ander bruid se hart bly te maak was die beste besluit ooit! Baie baie dankie vir julle uitstekende diens en updates heeltyd! Ek sou dit nie sonder julle kon doen nie. Julle is tops!! Mag ons Hemelse Vader julle besigheid seen in oorvloed!!❤️❤️ xx

REAL BRIDES

Ons dienste

Koop & verkoop jou rok!

Koop en Verkoop jou rok deur Tweedehandse Bruidjie! Plaas jou rok in ons mark, beskikbaar vir bruide landswyd om te sien; en laat voornemende bruide toe om jou tweedehandse rok WEER lief te hê.

Marketplace

Tweedehandse Bruidjie Marketplace - jou een-stop platform vir die koop en verkoop van tweedehandse troudekor, bykomstighede, bruidsmeisie rokke en soveel meer. Met beskermde betalings (geen meer scams!) - is alles op een veilige platform!

Verskaffers

Met meer as 100 000 lede - maak jou besigheid sigbaar vir ons bruide op Tweedehandse Bruidjie! Kliek hier vir ons beskikbare advertensie-opsies.

afAfrikaans
Nuusbrief
Teken in vir ons nuusbrief!
Loading