Tweedehandse Bruidjie

Meer oor ons

Oor Tweedehandse Bruidjie

Dit het begin by 'n bruidjie met 'n klein begroting vir haar droomdag. Sy het die behoefte gehad het om eerder tweedehandse items hier en daar vir haar troue by ander bruide oor te koop, wat natuurlik baie minder uit die sak sou jaag. Op daardie tydstip was daar geen so platform in die trou-industrie nie, en hoe dan nou beter in jou eie taal? Met 'n klein-budget bruid se smagting na hierdie, die ontstaan van Tweedehandse Bruidjie.

Vind ons op Sosiale media

Join ons Facebook Groepie

Like ons Facebook Blad

Whatsapp Catalogue

Follow ons op Instagram

afAfrikaans
Nuusbrief
Teken in vir ons nuusbrief!
Loading