Tweedehandse Bruidjie

Trourok Advertering

Standaard

R279 eenmalig

Ons aanvaar nie rokke ouer as 2018 OF met verkoopsprys bo R18 000 nie.

Jou trourok word op die volgende plekke aanlyn gelys:

Tweedehandse Bruidjie Webtuiste

  Facebook   ¦   Instagram


  • Ons vat geen kommissie as die rok verkoop nie.
  • Kopers kontak jou direk deur Whatsapp op die Online Boutique.
  • Maksimum 8 foto’s.
  • Die rok bly gelys tot hy verkoop!
  • Slegs van toepassing Dinsdae – Vrydae volgens werksure.

Tweedehandse bruidjie marketplace

Lys Gratis

Lys jou trourok of tweedehandse trou-items GRATIS op ons nuwe platform:

Skep jou eie aanlyn winkel ¦  Beskermde Betalings

   Geen Scams ¦   Gratis Bemarking op ons Facebook Groep


  • ‘n Diensfooi van 6.5% word afgetrek slegs wanneer jou trourok of produk suksesvol verkoop.
  • Ingeboude Courier Opsies
  • Betalings gaan deur protected payment processing; fondse word uitbetaal wanneer die koper ontvangs van die pakkie bevestig.

Pryse is geregtig om te verander sonder vooraf kennisgewing.

afAfrikaans
Nuusbrief
Teken in vir ons nuusbrief!
Loading