Our Brides say
Madie Glutz19 March 2024recommends Was die lekkerste ervaring om saam Tweedehandse bruidjie te werk. Hulle is verskriklik hulpvaardig en het my heeltyd op hoogte gehou van wat aangaan. Die diens was ook baie vinning en my rok is binne 2 maande verkoop en geldjie is die volgende dag oor betaal. So lekker om dit in iemand anders se hande te los. Wonderlike ervaring ❤️ Sonica Kruger6 March 2024recommends Tweedehandse bruidjie is rerig sooooooo die beste. Ek het 6 dae terug my rok begin adverteer en hy is vandag verkoop. Ek het gedink ek gaan maande wag. Baie dankie vir julle hulp en dienste wat julle verskaf vir ou bruide soos ek wat hulle trourok wil verkoop. Ek sal 100% julle aanbeveel vir ander ou bruidjies xxx Syzygy Photography17 February 2024recommends Tweedehandse Bruidjie is wonderlik! Ons span geniet dit altyd om saam hulle enige trou Expo's te doen! So Vriendelike span en amazing items😍 Chane Vorster13 January 2024recommends Tweedehandse Bruidjie is die plek om jou rok te adverteer. Ek het my rok in 3 maande verkoop en net versoeke van die website afgekry al het ek dit orals anders ook advertiser. Hulle is betroubaar en help graag Lee Serfontein10 October 2023recommends Sold my dress in under a week! The process was so easy! So happy my dress can be worn again and make someone else feel beautiful on their special day!! Thanks for the amazing service! Melishe Peach13 September 2023recommends Al die pad van Jeffreys Bay en al wat ek kan sê…Wat n awesome experience! Beautiful plek, ekt regtig soos n prinses gevoel deur die hele ervaring. Die mooiste rokke, die vriendelikste dame! Die diens was besonders, daar was n oulike bordjie om die fitting nog meer spesiaal te maak, en ons was selfs n glasie Sap aan gebied ( wat wonderlik is na mens op en af ry vir die perfekte rok ). Die rok keuses is net, WOW!! Ek en my Ma het dit so geniet by jou❤️ Dankie Nikita vir die BESTE dress-hunt experience! Ek sien SO uit om my bruidjie rok te ontvang😩😍 Dankie dat jy n deel van my trou-relings se droom kon waar maak. Ek is nie vir een oomblik spyt oor my keuse nie! Annastatia Hauptfleisch10 September 2023recommends Effortless sale of my dress with friendly staff. Would definitely recommend them to all brides trying to give their wedding dress a second chance to make someone’s day special. Simoné van der Merwe24 August 2023recommends My dress sold within 2 months of having it in the Tweedehandse Bruidjie shop!! I would REALLY recommend that any bride (buying or selling) start with them. Their service is great and they're super accommodating and friendly!! LOVE!! Yolandé Champion Pretorius28 July 2023recommends Ek kan Tweedehandse Bruidjie verseker aanbeveel. Baie dankie vir professionele & vriendelike diens!! 💛 Anesca Liebenberg27 July 2023recommends Om Tweedehandse bruidjie te vetrou om my trourok vir my te verkoop en 'n ander bruid se hart bly te maak was die beste besluit ooit! Baie baie dankie vir julle uitstekende diens en updates heeltyd! Ek sou dit nie sonder julle kon doen nie. Julle is tops!! Mag ons Hemelse Vader julle besigheid seen in oorvloed!!❤️❤️ xx
Our services
Bridal shop
Our Bridal Shop in Roodepoort is your "one stop shop"! From second hand and new wedding dresses, to earrings, garters, bridesmaid dresses, wedding shoes and MUCH more!
Buy & Sell your dress!
Buy and Sell your dress through our Bridal Shop & various platforms! Post your dress on our marketplace, and allow brides-to-be to love your second-hand dress AGAIN.
Vendors
Make your business visible to our brides on Secondhandse Bruidjie! This includes on our Facebook Group, Facebook Page, Instagram & Website. Contact us for our available options.