Trourok Advertering
Standaard
R279 eenmalig
Ons aanvaar nie rokke ouer as 2018 OF met verkoopsprys bo R18 000 nie.
Jou trourok word op die volgende plekke aanlyn gelys:
Tweedehandse Bruidjie Webtuiste
Facebook ¦ Instagram
- Ons vat geen kommissie as die rok verkoop nie.
- Kopers kontak jou direk deur Whatsapp op die Online Boutique.
- Maksimum 8 foto’s.
- Die rok bly gelys tot hy verkoop!
- Slegs van toepassing Dinsdae – Vrydae volgens werksure.
Tweedehandse bruidjie marketplace
Lys Gratis
Lys jou trourok of tweedehandse trou-items GRATIS op ons nuwe platform:
Skep jou eie aanlyn winkel ¦ Beskermde Betalings
Geen Scams ¦ Gratis Bemarking op ons Facebook Groep
- ‘n Diensfooi van 6.5% word afgetrek slegs wanneer jou trourok of produk suksesvol verkoop.
- Ingeboude Courier Opsies
- Betalings gaan deur protected payment processing; fondse word uitbetaal wanneer die koper ontvangs van die pakkie bevestig.
Pryse is geregtig om te verander sonder vooraf kennisgewing.
Reëls & Voorwaardes geld