EKSKLUSIEF: Reëls & voorwaardes
With the use of Tweedehandse Bruidjie's EXCLUSIVE package, the following rules and conditions apply:
Konsiderasie proses:
- Al voldoen jou rok aan die nodige vereistes, is dit nie ‘n gegewe dat die rok suksesvol geag sal word nie. Met ‘n noukeurige siftingsproses word elke rok geanaliseer volgens ons eie mark en statistiek van trourok-verkope. Die inneem van enige rok is dus kompleet op die diskresie van Tweedehandse Bruidjie. Tweedehandse Bruidjie kan onder geen omstandighede verantwoordelik gehou word as ons jou rok se aansoek afkeer weens lengte, ouderdom, grootte, prys, styl, ens.
- Die verkoper sal binne 7 dae in kennis gestel word van die uitkoms van die trourok se aansoek.
As ons ooreenkom om jou rok in te neem:
- Die verkoper stem in dat 25% kommissie afgetrek sal word van die finale verkoopsprys van die trourok, en nie by die prys gevoeg word nie.
- Although the seller gives us guidance on the expected minimum selling price of the dress, the final amount depends on Tweedehandse Bruidjie's own discretion once the price is negotiated.
- Once the dress has sold successfully, the remaining amount after our 25% commission has been deducted will be paid over to the seller within seven (7) business days.
- Hierdie eksklusiewe ooreenkoms is slegs geldig vir ‘n tydperk van agt (8) maande. Meeste van ons rokke kry wel huise; maar as die rok nie verkoop word binne hierdie tydperk nie, sal ons op ooreenkoms reël om die rok terug te stuur na die verkoper toe. Die kontrak kan ook verleng word na 8 maande op Tweedehandse Bruidjie se diskresie. Alle courier kostes is vir die verkoper se eie rekening.
- As die kontrak na 8 maande verstryk en dit word nie verleng nie, het die verkoper tien (10) werksdae om die rok af te haal voor daar stoorkostes bygehef sal word.
- Tweedehandse Bruidjie unfortunately can not take out insurance on stock we do not own. Although Tweedehandse Bruidjie is reliable and always careful, we can not be held liable for fires, floods, theft, damage or wear and tear. The seller understands that customers handle and try on wedding dresses in our boutique, and therefore reasonable wear and tear can be expected. We still promise to handle every dress with extreme care.
- Alle trourokke in ons boutique moet ook aanlyn op ons webtuiste gelys word, so die eenmalige bedrag bly geldig in alle gevalle soos gestipuleer.
- If the contract is breached before the period expires, Tweedehandse Bruidjie must be notified in writing 30 days before the dress is to be picked up. An admin fee of R200 will apply in the event of a breach of contract.
- ALL courier costs are for the seller's own account.