Elbeth Gillis
- Size 8
- Bust: 88cm; Waist: 69cm; Hips: 99cm
- Lengte van Bruid: 1.72m
- Kleur: Wit
- Eenmaal gedra & reeds skoongemaak
- Oorspronklik R23 000
- Sluit die Veil in!
- Stellenbosch / Kaapstad / Johannesburg, kan courier op koper onkoste
- Prys is onderhandelbaar
R18,000.00






