Tweedehandse Bruidjie

Verskaffer Advertering

Facebook groep

R75

Eenmalige Plasing

R85

Pinned Plasing p/dag

R95

Cover foto p/dag

  • Geen advertering sal plaasvind sonder bewys van betaling nie.
  • Slegs advertensies van toepassing op troues of soortgelyk word toegelaat.

VRYE TEUELS

R180

Een week

R300

Twee weke

R500

Vier weke

  • Vrye teuels om op ons Facebook Groep te adverteer, waar Admin jou advertering sal “approve” in hierdie tydperk.
  • Die verskaffer het slegs hierdie gegewe tydperk om die advertering ten volle te benut. Geen spasieëring oor ‘n langer tydperk sal toegelaat word nie. Die pakket verval automaties na die tydperk verstryk het.
  • Beperk tot een plasing per dag.

Kontak ons asb direk vir verdere stappe in verband met hierdie advertering.

Pryse is geregtig om te verander sonder vooraf kennisgewing.

afAfrikaans
Nuusbrief
Teken in vir ons nuusbrief!
Loading