Tweedehandse Bruidjie

Trourok Advertering

Standaard

R229 eenmalig

Ons aanvaar nie rokke ouer as 2017 OF met verkoopsprys bo R18 000 nie.

Jou trourok word op die volgende plekke aanlyn gelys:

Online Boutique

  Facebook Page   ¦   Facebook Shop

Facebook Groep

Instagram   ¦   Instagram Shop


  • Ons vat geen kommissie as die rok verkoop nie.
  • Kopers kontak jou direk deur Whatsapp op die Online Boutique.
  • Maksimum 8 foto’s.
  • Die rok bly gelys tot hy verkoop!
  • Slegs van toepassing Dinsdae – Vrydae volgens werksure.

EKSKLUSIEF

R229 eenmalig + 25% kommissie

Jou trourok word aanlyn gelys & in ons fisiese Bruidswinkel verkoop:

Jou rok word in ons fisiese Bruidswinkel gehang.

Hy word ook aanlyn gelys op:

Online Boutique

  Facebook Page   ¦   Facebook Shop

Facebook Groep

Instagram   ¦   Instagram Shop

Whatsapp Catalogue


  • Ons trek 25% kommissie af van die verkoopsprys wanneer die rok in ons Bruidswinkel verkoop, wat die hanteer en beheer van die verkope insluit.
  • Elke rok moet ingedien word vir goedkeuring / konsiderasie.
  • Maksimum 8 foto’s kan aanlyn gelaai word.

Pryse is geregtig om te verander sonder vooraf kennisgewing.

afAfrikaans
Nuusbrief
Teken in vir ons nuusbrief!
Loading