Custom-Design
- Size 10
- Lengte van Bruid: 1.66m
- Kleur: Wit
- Eenmaal gedra & reeds skoongemaak
- Sluit ‘n kort veil, lang veil & bruidsjassie in!
- Oorspronklik R13 500
- Montagu, Wes-Kaap, courier is by die prys ingesluit
- Prys is onderhandelbaar
R7,000.00
Kode
BTQ161
Kategorie Trourokke
Merkers Custom lace, preloved, secondhand, trourok, tweedehands, wedding dress













